New Vehicles

Kelfords FORD

Kelfords Ford dealership is located in Somerset West, Western Cape, approximately 20 mins from Cape Town CBD. For more than 30 years now we have been servicing loyal customers in Somerset West, Strand, Gordons Bay and Overberg. That said we regularly sell and service our customer's cars from as far as Hermanus, etc. etc. as our location makes it easy for customers to drop and fetch on their daily commute. Take a look at our latest Ford vehicles which now include Kuga, Fiesta, EcoSport and Ranger models. Please make contact if you have any questions.

Beste Mnr. Kelly.  Ek het sopas met 'n nuwe Kuga daar by Kelfords weggery. En voel ek nie smart nie!!  My skrywe het te doen met Faiek Jenkins.  Kyk in ons soeke na 'n nuwe voertuig was ek en my vrou by nie minder nie dan 11 fabrikate se verkoopslokale en Verkopers.  Een van die redes waarom ons op die Ford besluit het was die persoon van Faiek. Netjies, saggeaard, voer sy beloftes flink en puik uit.  Hy luister na jou terwyl hy jou in die oë kyk. Buig hom agteroor om meer te doen as nodig.  Elke versoek van ons kant af is sonder sug of klag met 'n glimlag hanteer.  Dit was die beste kooptransaksie van ons lewe.  Ook Diolene de Villiers het so mooi en beskaaf met geduld my hanteer en alles spoggerig hanteer. Twee besondere profesionele werknemers.  Pas hul goed op. 

Francois en Olivia du Toit.

Francois & Olivia du Toit
Ford Graduate Purchase Programme